WALDEMAR SCHULTZ en BRENDON DANIELS in DIE ROADTRIP

Date :
2020-06-11
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R160

Jaco en Belarus (ja - dis sy naam) is op die pad. Die plan is ‘n roadtrip van suid na noord om bietjie weg te kom van alles. Wederhelftes, kinders, troeteldiere en werk is agtergelaat om soos ouds die vryheid van die oop pad te geniet sonder ve...read more
Jaco en Belarus (ja - dis sy naam) is op die pad. Die plan is ‘n roadtrip van suid na noord om bietjie weg te kom van alles. Wederhelftes, kinders, troeteldiere en werk is agtergelaat om soos ouds die vryheid van die oop pad te geniet sonder verpligtinge, sorge en skuldgevoelens. Alles is egter nie so eenvoudig nie, want die lewe is nie meer so eenvoudig soos 20 jaar gelede nie, en dinge rafel vinnig uit as die twee hulle verdwene jeug probeer herwin met skreeusnaakse gevolge.

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

WALDEMAR SCHULTZ en BRENDON DANIELS in DIE ROADTRIP

2020-06-11

R160 per ticket

Seat amount: 1

Total: R160

 Forgot Password