FRANCOIS V COKE

Date :
2020-07-21
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R185

Francois se treffende akoestiese vertonings is baie spesiaal en hou sy gehore vasgenael.  Hy en sy twee kitaarspelers, Jedd Kossew en Richard Onraet voer ‘n versameling liedjies op vanaf sy solo albums insluitend die nuutste album, “...read more
Francois se treffende akoestiese vertonings is baie spesiaal en hou sy gehore vasgenael.  Hy en sy twee kitaarspelers, Jedd Kossew en Richard Onraet voer ‘n versameling liedjies op vanaf sy solo albums insluitend die nuutste album, “Dagdrome in suburbia”, Van Coke Kartel, en Fokofpolisiekar liedjies, asook ‘n "cover" of twee van Francois se gunsteling liedjies.
 
 

Not enough seats. Phone for waiting list

X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

FRANCOIS V COKE

2020-07-21

Total: R185

 Forgot Password