TASCHE

Date :
2020-10-13
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R155

Tasché (19) steel al harte sedert die blinde oudisie rondtes van seisoen drie van The Voice SA. Met haar wêreldklas stem en boeiende vertolking van musiek, het sy dit reggekry om net na haar 19de verjaarsdag die...read more
Tasché (19) steel al harte sedert die blinde oudisie rondtes van seisoen drie van The Voice SA. Met haar wêreldklas stem en boeiende vertolking van musiek, het sy dit reggekry om net na haar 19de verjaarsdag die eerste vroulike wenner van dié plaaslike realiteitsreeks te word. Sy is ook die jongste wenner van hierdie reeks in SA. Nou is die nuweling terug in die kollig met haar heel eerste kortspeelplaat (EP), TASCHÉ, wat beloof om luisteraars hoendervleis te gee. Buiten vir twee oorspronklike snitte, bestaan die album ook uit vier sielvolle verwerkings van bestaande treffers, soos “Lisa se klavier”, “Ek skyn(heilig)”, “Vier seisoene kind” (saam met Francois van Coke) en “Bittermaan” (saam met Danie du Toit).   

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

TASCHE

2020-10-13

R155 per ticket

Seat amount: 1

Total: R155

 Forgot Password