MATHYS ROETS met sy CD bekendstelling van

Date :
2020-10-02
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R150

Mathys Roets met sy CD bekendstelling van Reën
Prys: R150

Nuwe oorspronklike liedjies. Kom luister na die sagte reën, of Bertus se koolstoof wat sing totdat Klaasvaki...read more

Mathys Roets met sy CD bekendstelling van Reën
Prys: R150

Nuwe oorspronklike liedjies. Kom luister na die sagte reën, of Bertus se koolstoof wat sing totdat Klaasvakie kom oorneem. ‘n Sprokie oor ons land en stories van Grassade en Katedrale. Kom reis saam as die trein vertrek van die Stasie in die skemer. Cohen sê dankie vir die laaste dans. Daar is altyd ‘n nuwe begin al dink jy Waantoe nou. Maar jy bly steeds die reën, die sagte reën oor die veld en appleblaarboom wat bot. 
 

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

MATHYS ROETS met sy CD bekendstelling van

2020-10-02

R150 per ticket

Seat amount: 1

Total: R150

 Forgot Password