SANDRA PRINSLOO: SPERTYD [Ouerbegeleiding]

Date :
2020-11-06
Time:
19:30 PM - 21:00 PM
Price:
R200

My lewe is nou ’n doodloopstraat. My dogter sê: Ma, mens bly nooit in ’n doodloopstraat nie. Jy draai om, ry terug en kry ’n nuwe koers.
Dit klink baie dapper, maar ek is nie meer dapper nie.
read more
My lewe is nou ’n doodloopstraat. My dogter sê: Ma, mens bly nooit in ’n doodloopstraat nie. Jy draai om, ry terug en kry ’n nuwe koers.
Dit klink baie dapper, maar ek is nie meer dapper nie.

So eerlik en onsentimenteel skryf die bekroonde Elsa Joubert in haar outobiografiese boek oor die oudwordproses.
Prinsloo volg haar vorige kragtige eenvrouvertonings (Kamphoer – die verhaal van Susan Nell, Oskar en die pienk tannie) op in hierdie werk wat inspireer, ontstel, ontroer maar ook vertroos.
Moontlik gemaak deur: NATI en Aardklop Kunstefees
 

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

SANDRA PRINSLOO: SPERTYD [Ouerbegeleiding]

2020-11-06

R200 per ticket

Seat amount: 1

Total: R200

 Forgot Password