MARION HOLM met Marion Holm [MIDDAGVERTONING]

Date :
2020-11-15
Time:
13:30 PM - 15:00 PM
Price:
R160

Dis die klein jakkalsies soos bure, honde en mense wat daagliks Holm se wingerd verniel. Marion wíl nie gil nie, sy gaan soek nie smart of geniet verdriet nie ... sy systap sonde en stouterds, sy glimlag gedwee en lag luid ... sy boks bra...read more
Dis die klein jakkalsies soos bure, honde en mense wat daagliks Holm se wingerd verniel. Marion wíl nie gil nie, sy gaan soek nie smart of geniet verdriet nie ... sy systap sonde en stouterds, sy glimlag gedwee en lag luid ... sy boks braaf en keer vir seer ... sy wys haar grys en is selfs skaam vir faam. 

Sy praat in prentjies oor die alledaagse lewe met daai tipiese Holm-eerlikheid én heerlikheid. Kom lag saam oor die chaos en die aanslae ... voel dadelik beter oor jou eie kleinighede as Marion lostrek met stories oor vakansies, vegetariërs en vrouwees. Vir die slimmes is daar pitkos, vir die oues is daar oumas, vir die tannies is daar dik koeksisters en vir die ooms is daar ʼn stomp saag. U is welkom om nors te arriveer, daai bui sal nie lank hou nie                                                 

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

MARION HOLM met Marion Holm [MIDDAGVERTONING]

2020-11-15

R160 per ticket

Seat amount: 1

Total: R160

 Forgot Password