'n HULDEBLYK AAN GROEP 2 -Christo Snyman & Pieter Smith

Date :
2020-10-25
Time:
19:30 PM - 21:00 PM
Price:
R160

Groep 2
n Huldyblyk deur Christo Snyman en Pieter Smith.
 
Groep 2 met Sias Reynecke en Gert van Tonder was legendaries in Suid Afrika.
Met groot treffers soos, “ Die oukraalliedjie, Die padda wou gaan opsit, en...read more
Groep 2
n Huldyblyk deur Christo Snyman en Pieter Smith.
 
Groep 2 met Sias Reynecke en Gert van Tonder was legendaries in Suid Afrika.
Met groot treffers soos, “ Die oukraalliedjie, Die padda wou gaan opsit, en “Daar is niks soos ware liefde”, was hulle baie gewild en het duisende albums verkoop. Kom reis saam met Christo Snyman en Pieter Smith waar hulle die storie van Groep 2 met klank en vers vertel. . Beleef die nostalgie van hul wonderlike musiek asook die lief en leed, hoogtepunte en laagtepunte van hul loopbaan.

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

'n HULDEBLYK AAN GROEP 2 -Christo Snyman & Pieter Smith

2020-10-25

R160 per ticket

Seat amount: 1

Total: R160

 Forgot Password