DIE DINGE VAN 'N KIND met Cintaine Schutte

Date :
2020-10-20
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R160

Die dinge van ’n kind met Cintaine Schutte (Teks: Francois Toerien na gelang van Marita vd Vyver se boek)- Geen onder 16
R160
 
Die produksie word beloon met die Aardklop T...read more
Die dinge van ’n kind met Cintaine Schutte (Teks: Francois Toerien na gelang van Marita vd Vyver se boek)- Geen onder 16
R160
 
Die produksie word beloon met die Aardklop Trofee vir beste solovertoning en is genomineer vir 'n kykNET Fiesta: teks en solovertoning
 
Met: Cintaine Schutte Teks: Francois Toerien na die roman deur Marita van der Vyver Verhoogbestuur: Jeanne Steenkamp Klankbaan: Schalk Joubert Regie: Nicole Holm Vervaardiger: Arena Produksiehuis
 
“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie, maar jy sal fun hê langs die pad”. Mart se opwindende, maar ook ontnugterende inisiasieproses begin met hierdie woorde van haar rebelse kamermaat. Die traumas van grootword, swangerskap en selfmoord word geplaas teen die agtergrond van die 70’s se politieke leuens, en die verminking van jong mans in die grensoorlog. ʼn Produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hulle lewens.

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

DIE DINGE VAN 'N KIND met Cintaine Schutte

2020-10-20

R160 per ticket

Seat amount: 1

Total: R160

 Forgot Password