WELKOM BY DIE BOER RESTAURANT TEATER
(Hierdie webtuiste sal in beide Afrikaans en Engels bedryf word.)
 



Na vele oorweging, het die Boer restaurant teater besluit om as gevolg van die Corona-virus situasie, ons deure te sluit tot en met 14 April. Ons geskeduleerde vertonings sal vanaf 15 April voortgaan soos normaal, indien moontlik
Die Boer is proud to work with the excellent Winemakers above to provide our guests with a quality and unforgettable experience in our theatre-restaurant. We appreciate their valuable support with the task of providing a sustainable home to the performing arts in South Africa.
Die Boer is 'n restaurant wat glo in kwaliteit eerder as kwantiteit. Daar is dus slegs 12 hoofgeregte op ons spyskaart, maar ons kan elke gereg aanbeveel.

Aangesien baie gaste gelyktydig opdaag vir aandete, is dit raadsaam om so vroeg as moontlik te kom vir 'n rustige en aangename aandete ervaring. Vertonings begin om 20:30, maar ons deure is reeds oop vanaf 18:30 vir aandete.

Although we occasionally will serve food and drinks DURING a show, this is normally NOT the case, which means no orders will be accepted after 19:40.



Die Boer het 'n uiters gesellige atmosfeer en ons moedig mense aan om hulleself te geniet, maar terselfdertyd respekteer ons die kunstenaars en hul vertonings. Daarom versoek ons dat gaste, wanneer vertonings begin, die nodige teateretiket sal eerbiedig en nie ander mense se ervaring bederf nie.

The magic of an evening at die Boer can only be experienced live, so browse through our program, choose an event and book a table online or via telephone. Come enjoy some top-class cuisine and  watch the créme de la créme of South Africa's artists perform in a superb acoustic environment.






 Forgot Password